Boris Karloff

Boris Karloff
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Henry Pratt
Geboorte (1887-11-23)23 November 1887
Sterfte 2 Februarie 1969 (op 81)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1 met Dorothy Stine
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1909–1969
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Boris Karloff (23 November 1887 – 2 Februarie 1969) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Old Dark House (1932), The Black Cat (1934), en Bride of Frankenstein (1935).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy